Recipes from Bosmans
1 September 2011Serves 2 Ingredients 300 g fresh cod fillets 100 g flour Olive oil Salt & pepper 1 clove of garlic 1 sprig of thyme 1 sprig of rosemary 80 g chorizo sausage 6 small potatoes 100 g cleaned baby spinach 1 small white onion 100 g butter Herbs for garnishing Method Vegetable Sauté Peel and [...] Continue Reading »
Voltooier van Gesinsirkels
1 July 2011Leonie Erasmus is ʼn speurder van ’n ander aard. Ná die nodige speurwerk herenig sy aanneemkinders met hul biologiese ouers. abouTime het met haar gesels. Duisende babas word jaarliks opgegee vir aanneming en is dié grootste geskenk vir kinderlose ouers, hul eie bondeltjie vreugde. Maar tog wil die kinders later dikwels weet wie hul biologiese [...] Continue Reading »
An Eastern Twist on the Traditional
1 June 2011From his hometown of Pietersburg to the Winelands of Franschhoek, Chef Pasch du Plooy is creating a culinary legacy at Dutch East restaurant. � “Most of my childhood memories were formed in the kitchen,” says Pasch du Plooy, chef and co-owner of Dutch East, Franschhoek’s newest fusion restaurant. While the rest of us love the [...] Continue Reading »
Leef Ligter
1 February 2011Carol Langenhoven – aangewys as die beste blogger van 2010 en skrywer van die topverkoperboek Tallie se storie – se man het soos vele Suid-Afrikaners sy werk tydens die resessie verloor. Maar Carol en haar gesin het nie toegelaat dat dit hulle onderkry nie en leef vandag ligter, eenvoudiger, gehalte-gedrewe en met die werklikheidsbesef dat [...] Continue Reading »
More For You
1 January 2011Just What to Pack for a Day at the Dam Villiersdorp Cellar has recently launched their Dam Good range of wines, comprising Dam Good White, Dam Good Rosé and Dam Good Red. The name of the Dam Good range acknowledges the source of these wines, namely the vineyards around the nearby Theewaterskloof Dam, by far [...] Continue Reading »
Smulkos vir die Langpad
1 January 2011Padkos is eg Suid-Afrikaans en geen langpad-reis is dieselfde daarsonder nie. abouTime kyk na nuwe sowel as tradisionele idees vir onweerstaanbare smulhappies wat die pad korter sal laat voel. Tradisionele Padkos In vandag se gejaagde tye is baie vakansiegangers geneig om eerder kitskos by vulstasies te nuttig, want ons wil mos ry en klaarkry. Nietemin [...] Continue Reading »
